Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/groente1.jpg

Verbruikers dok meer op vir aartappels, tamaties en kool

Die maand-tot-maand-prys van groente het in die vyf grootste markte met ongeveer 87% gestyg. Dié styging word toegeskryf aan goeie verbruikersaanvraag en laer beskikbare volumes, aldus die weeklikse Absa varsprodukteverslag.

Read More