- 15 February 2023
- Senwes
- 603
ʼn Afkondiging op 13 Februarie in die Staatskoerant gepubliseer nadat wydverspreide buie en donderstorms verlede week oor die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorgekom en plek-plek vloede veroorsaak het. Hierdie vloede het lewensverlies tot gevolg gehad, asook vermiste persone en skade aan eiendom, infrastruktuur en die omgewing.
Read More
- 15 January 2023
- Senwes
- 970
Verskeie landbouleiers het tydens ʼn noodvergadering met die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling – Thoko Didiza, gewaarsku dat indien die landbousektor nie dringend ondersteuning ontvang om die rampspoedige gevolge van beurtkrag aan te spreek nie, die land ook potensieel ander verwante risiko’s in die gesig kan staar.
Read More
Die raad van trustees van die Agri Securitas Trustfonds het vroeër die maand vergader om versoeke vir finansiële ondersteuning vir landelike veiligheidsprojekte te oorweeg. Die direksie het R1,9 miljoen vir uitbetaling goedgekeur, maar dit is 'n druppel in die emmer gegewe die omvang en koste van misdaad binne die sektor.
Read More
Die landbouorganisasie Agri SA is optimisties oor die beloofde strukturele hervorming wat onder meer vir vervoer en elektrisiteit in die vooruitsig gestel word. Dit volg nadat die mnister van finansies, Enoch Godongwana gister sy eerste mediumtermynbegrotingsraamwerk gelewer het.
Read More
- 02 November 2021
- Senwes
- 1777
Jaco Minnaar, leierboer van die Vrystaat en die nuutverkose president van Agri SA meen die plaaslike landbousektor het ʼn rooskleurige toekoms, ondanks verskeie uitdagings.
Read More
- 10 August 2021
- Senwes
- 1778
Onderbrekings in die verskaffing van onderdele aan die onderskeie landboumasjinerievervaardigers kan lei tot langer wag-en staantye, en kan gevolglik die komende produksieseisoen in die somerreënstreek kniehalter.
Read More
- 02 August 2021
- Senwes
- 1457
Drie weke. Dit is volgens Agri SA hoe lank dit sal neem voordat die volle impak van die onlangse plundery en geweldpleging die landbousektor sal tref.
Read More
- 22 October 2020
- Senwes
- 2821
Na afloop van die verwoestende brande in groot gedeeltes van die Vrystaat en die Noord-Kaap, rig Agri SA ʼn dringende beroep op die privaatsektor om betrokke te raak by die humanitêre noodleningsprojekte in dié gebiede.
Read More