- 16 August 2022
- Senwes
- 1682
Die verskuiwing van beeste word vanaf Dinsdag, 16 Augustus, verbied terwyl die verskuiwing van ander gesplete hoefdiere, waaronder wild, met groot omsigtigheid moet plaasvind. Hierdie maatreëls is deur die departement van landbou, grondsake en landelike ontwikkeling in die lewe geroep in ʼn poging om die verspreiding van bek-en-klouseer te stuit.
Read More