Articles

 
http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/12/appels.jpg

Gunstige vooruitsigte vir SA kernvrugte

Die Suid-Afrikaanse kernvrugtebedryf staan ongeveer R10 biljoen sterk, en verskaf werk aan meer as 27 000 mense. ʼn Verdere 109 000 afhanklikes word ook direk deur die sukses van dié bedryf geraak. Om dié rede is die goeie produksievooruitsigte vir appels en pere goeie nuus.

Read More