Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/03/kommunikasie.png

Pandemie verander hoe bedryf kommunikeer

  • 17 March 2021
  • 2357

Die Covid-19-pandemie het die manier waarop daar in die landboubedryf gekommunikeer word verander, en dit is van kardinale belang dat produsente – en veral diegene in ontwikkelende landboukringe, hulself van hierdie veranderinge sal vergewis.

Read More