Die raad van trustees van die Agri Securitas Trustfonds het vroeër die maand vergader om versoeke vir finansiële ondersteuning vir landelike veiligheidsprojekte te oorweeg. Die direksie het R1,9 miljoen vir uitbetaling goedgekeur, maar dit is 'n druppel in die emmer gegewe die omvang en koste van misdaad binne die sektor.
Read More
- 01 October 2021
- Senwes
- 1776
Daar heers wêreldwyd groot kommer of daar teen 2050 genoeg kos sal wees om die menslike bevolking (van ʼn geskatte 8 miljard mense) te kan voed.
Read More
“Ek dink nie mense besef werklik in watter fantastiese posisie die Suid-Afrikaanse landbou op die oomblik is nie,” sê Francois Strydom, Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte.
Read More
- 19 November 2020
- Senwes
- 2146
Die getal werkers in die primêre landbousektor het in die derde kwartaal van die jaar met 1% gestyg tot 807 882. In vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2019, is daar egter ʼn inkrimping van 8% in indiensneming te bespeur.
Read More
- 04 November 2020
- senwes
- 1792
Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het aangekondig dat haar departement, as deel van die regering se ekonomiese herbou-en herstelplan, insetbewyse aan bestaansboere gaan bied ten einde volhoubaarheid te help verseker.
Read More
Die regering se beoogde meesterplan vir die landbou en landbouverwerking het dit ten doel om werk te skep en groter maatskaplike verdrag tussen die regering, die landboubedryf, arbeid en gemeenskappe te bewerkstellig. Hierdie verdrag sal die weg baan na die verdere ontwikkeling van die landbou- en voedselsektor.
Read More