Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/crime.jpg

SA steier onder impak van misdaadpandemie – Agri SA

Die nasionale misdaadstatistieke skets die indruk van ʼn land wat onder die impak van ʼn ernstige misdaadpandemie steier. Dit is die mening van Agri SA na die bekendmaking van die nasionale misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van die 2021/2022 finansiële jaar.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/misdaad.jpg

Jongste misdaadstatistiek skets skokkende realiteit

  • 25 August 2021
  • 2284

Die jongste misdaadstatistieke is onlangs deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gemaak. Hy het tydens die aankondiging van die statistieke gesê dat die stryd teen misdaad in Suid-Afrika nog ver van gewen is.

Read More