Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/tax.jpg

Laat jou stem hoor oor wysigings aan belastingsraamwerk

Kommentaar word afgewag op verskeie belastingswetsontwerpe, soos voorgestel deur die nasionale tesourie, ten einde verdere stukrag aan ekonomiese herstelplanne na die onlangse gewelddadige onluste in KwaZulu Natal en Gauteng, asook die voortslepende Covid-19-pandemie.

Read More