Terwyl die finansiële, maatskaplike en werkloosheidsimplikasies van die onlangse gewelddadige protesoptogte, brandstigting en wydverspreide plundertogte in KwaZulu-Natal (KZN) nog bereken word staar verskeie gemeenskappe in dié provinsie ʼn langtermyn voedselkrisis in die gesig.
Read More
- 22 January 2021
- Senwes
- 2633
Rampe en teenspoed hou nie kantoor-ure nie, dit vra nie uit oor jou straatadres óf hoe groot jou bankbalans is nie. Inteendeel, dit gebeur dikwels sonder waarskuwing en as dit doen, raak dit almal van ons – meer nog as dit die bedrywighede van die landbouwaardeketting bedreig.
Read More