- 22 November 2022
- Senwes
- 716
Produsente in die somerreënstreek moet hulself staal vir die gevaar van moontlike vloede in die volgende twee tot drie weke. Gedurende hierdie tydperk is tot 100 mm reën moontlik oor die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die oostelike dele van Noordwes, aldus Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 26 October 2022
- Senwes
- 729
Neerslae is byna daagliks moontlik in November, en dit kan gebeur dat landerye baie vinnig te nat word. In die lig hiervan is dit raadsaam om so vinnig moontlik te plant indien voldoende reën reeds voorgekom het. Baie nat toestande word verwag vir KwaZulu-Natal, die Hoëveld en die oostelike dele van die Vrystaat in die tweede deel van November, maar veral gedurende Desember.
Read More
Volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, is dit tans onseker of die reën wat vir volgende week voorspel word, wel gaan realiseer.
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1640
Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.
Read More
- 25 October 2021
- Senwes
- 1534
Die vooruitsigte vir reën oor groot dele van die somerreënstreek lyk belowend vir November en die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen die aanplanting van somergewasse kan selfs plek-plek in gedrang wees.
Read More
Die tendens dat die rypdatum die afgelope dekade al verder aanskuif is veral gedurende die afgelope vyf seisoene gestand gedoen. So meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 21 September 2021
- Senwes
- 1725
Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.
Read More