Dink twee keer voordat jy sensitiewe uitlatings maak of persoonlike inligting op sosiale media deel.
Read More
“Die gesprek met die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling wat gister oor die rooivleisbedryf en die bek-en-klouseer-situasie gevoer is was uiters konstrukstief,” sê Koos van der Ryst, voorsitter van die Rooivleisbedryfsforum.
Read More