Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/verbied.jpg

Debat oor Ivermektien as Covid-19-wondermiddel duur voort

“Jy is nie ʼn perd nie. Jy is nie ʼn koei nie. Regtig, mense. Hou op!” Met dié onlangse verklaring van die Amerikaanse kos-en-medisyne-owerheid (FDA) op sosiale media, het die debat oor die gebruik van ivermektien as ʼn teenvoeter vir die koronavirus opnuut vlamgevat.

Read More