- 02 November 2022
- Senwes
- 679
Die landboubesigheidsorganisasie, Agri SA, is uiters bekommerd dat indien die nodige voorbereidings nie nou reeds getref word nie, dat verskeie landbougebiede in die 2022/23-somerseisoen erg kan deurloop onder sprinkaan uitbrekings. Hierdie uitbrekings kan selfs groter wees as dié van 2021 en 2022 wat meer as 23 miljoen hektaar geraak het.
Read More
- 18 February 2022
- Senwes
- 1757
Die onlangse goeie reën in die Noord-Kaap het weer wydverspreide uitbrekings van bruinsprinkane in die provinsie tot gevolg gehad het.
Read More
- 06 January 2022
- Senwes
- 1402
Swerms bruinsprinkane beweeg tans oor paaie in die Karoo en kan toenemend ʼn padveiligheidskrisis in die gebied veroorsaak en dr Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder van CropLife SA, maan motoriste om op hul hoede te wees.
Read More
- 30 November 2021
- Senwes
- 1550
In die noordwestelike gedeeltes van die Noord-Kaap, by onder meer Concordia, Springbok, Boesmanland en Pofadder word daar daagliks groot uitbrekings van sowat 400 swerms sprinkane aangemeld.
Read More
Sprinkane saai tans verwoesting oor groot dele van die Karoo en tydens die afgelope week is verskeie swerms ook opgemerk in die Wes-Vrystaat in die omgewing van Hertzogville en Boshoff.
Read More
- 13 April 2021
- Senwes
- 3701
“Die swerms wat ons nou sien, is ordentlike swerms, die massiewe swerms kom nog.” So meen dr Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder by CropLife SA, na aanleiding van die sprinkaanswerms wat tans in die Karoo voorkom.
Read More
- 12 January 2021
- Senwes
- 2034
ʼn Innoverende selfoonplatform wat produseerders en bestaansboere regoor Afrika kan help om sprinkaanplae te voorspel én te bestuur, is pas bekend gestel.
Read More