Weke nadat president Cyril Rampahosa gesê het dat adviseurs werk aan ʼn plan om die land se kragkrisis op te los, is dié plan op 25 Julie 2022 bekend gestel.
Read More
- 12 April 2022
- Nedbank
- 948
Met ’n bydrae van R2 miljard en sowat 30 000 werksgeleenthede tot ons ekonomie, is rosyntjieproduksie in Suid-Afrika ’n klein maar ontwikkelende bedryf.
Read More
- 28 January 2022
- Senwes
- 1466
Die kleinveesiekte Peste des Petit Ruminants (PPR) is besig om stadig maar seker uit die noorde van Afrika suidwaarts te beweeg, en die gevaar wat dit vir Suid-Afrika inhou, moet nie onderskat word nie.
Read More
- 02 November 2021
- Senwes
- 1776
Jaco Minnaar, leierboer van die Vrystaat en die nuutverkose president van Agri SA meen die plaaslike landbousektor het ʼn rooskleurige toekoms, ondanks verskeie uitdagings.
Read More
- 01 September 2021
- Senwes
- 2611
Gegrond op Suid-Afrikaners se huidige waterverbruik waarsku die Wêreldnatuurfonds (WWF) dat die land teen 2030 ʼn daadwerklike watertekort in die gesig sal staar. ʼn Tekort van 17% word in die vooruitsig gestel vir wanneer die aanvraag na dié natuurlike hulpbron die aanbod daarvan sal oorskry.
Read More
Die voorkoms van die gevreesde en hoogs aansteeklike Indiese oftewel Delta-variant van Covid-19 in Suid-Afrika het die regering genoodsaak om die land na vlak 4 van die nasionale staat van inperking te skuif.
Read More