- 09 September 2021
- Senwes
- 1688
Wetenskaplikes verbonde aan die Osaka-universiteit in Japan het onlangs geskiedenis gemaak toe hulle suksesvol die eerste 3D-gedrukte Wagyu-biefstuk ontwikkel het wat spiere, vet én bloedvate bevat. Die navorsingsprojek en -bevindinge is in die wetenskaplike joernaal, Nature Communications, gepubliseer.
Read More
- 02 September 2021
- Senwes
- 1691
Die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf is verheug oor die aanbeveling van Itac, die kommissie vir internasionale handelsadministrasie, dat die bestaande teenstortingstariewe vir Duitsland, Nederland en Brittanje vir die volgende vyf jaar verleng word.
Read More