Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/vuur.jpg

Polisie bekommerd oor vlaag veldbrande in Noord-Kaap

Die vlaag veldbrande wat sedert Augustus vanjaar reeds sowat 455 000 hektaar weiveld in die Noord-Kaap verswelg het, is ʼn groot bron van kommer vir die polisie en ʼn indringende ondersoek word nou geloods na die moontlike oorsake van die brande.

Read More