Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/11/covid.jpg

SA en Omikron-variant | Dit is wat jy moet weet

President Cyril Ramaphosa het gisteraand aangekondig dat Suid-Afrika op vlak 1 van die staat van inperking, waarop die land sedert 1 Oktober is, sal aanbly. Dié aankondiging kom te midde van die ontdekking van Omikron, ʼn nuwe variant van die virus wat Covid-19 veroorsaak.

Read More