- 07 February 2022
- Senwes
- 1284
Die goeie neerslae wat die afgelope ruk oor die meeste provinsies uitgesak het bied gunstige toestande vir die voorkoms van die Asiese vrugtevlieg (Bactrocera invadens).
Read More
Die departement van landbou, bosbou en vissery het vrugteprodusente in Limpopo in kennis gestel dat die teenwoordigheid van die Asiatiese vrugtevlieg (Bactrocera dorsalis) in die provinsie bevestig kan word.
Read More
- 29 January 2021
- Senwes
- 2123
Die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf het ʼn goeie jaar agter die rug, ongeag vele uitdagings wat oorkom moes word. Dit is die mening van Tru-Cape Fruit Marketing, die grootste uitvoerder van Suid-Afrikaanse appels en pere.
Read More