Gegewe die impak van beurtkrag op landbou-aktiwiteite, word daar tans geraam dat tot en met ʼn kwart van Suid-Afrika se stapelvoedsel-oes, mielies, besig is om op besproeiingslande te verlep.
Read More
Die Suid-Afrikaanse landbousektor gaan swaar gebuk onder die impak van misdaad. Hierdie realiteit bedreig nie net die bestaansreg van plaaslike gemeenskappe nie, maar kan oor die langtermyn die volhoubaarheid van voedselproduksie troef.
Read More
Vrystaat Landbou se jaarkongres wat op 3 en 4 Augustus 2022 aangebied word, gaan fokus op die lewensvatbaarheid van die landboubedryf. Volgens Francois Wilken, Vrystaat Landbou President, konfronteer die veranderende internasionale en plaaslike omstandighede die landbougemeenskap met nuwe uitdagings.
Read More
- 14 January 2022
- Senwes
- 1254
“Ongemaklik en geskok.” Dit is die reaksie van Vrystaat Landbou in die lig van die drastiese verhogings in Sasria-tariewe wat vanaf 1 Februarie 2022 op sekere voertuie wat in die landbou gebruik word, in werking tree.
Read More
- 07 January 2022
- Senwes
- 1659
Verklaar distrikte in die vloedgeteisterde Wes-Vrystaat tot rampgebiede. Dit is die pleidooi van Vrystaat Landbou (VL) en TLU SA nadat dit bevind is dat meer as 60% van gesaaides in dié streek deur erge vloedskade bedreig word.
Read More
- 30 September 2021
- Senwes
- 1669
Veediefstal is niks anders as die ekonomiese sabotasie van die landbousektor nie. Dit is die mening van Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die lig van die oënskynlike gebrek aan hulpbronne by die polisie se onderskeie veediefstaleenhede.
Read More
- 27 September 2021
- Senwes
- 1715
Alle paaie mag dalk volgens die spreekwoord na Rome lei, maar in die Vrystaat lei dit (wat oor is van die padnetwerk) reguit na die howe.
Read More
ʼn Verwoestende brand in die Suid-Vrystaat het meer as 50 000 hektaar veld verswelg terwyl verskeie beeste en skape gevrek het en ʼn aantal strukture ook in die slag gebly het.
Read More
ʼn Boer maak ʼn plan, en in die Vrystaat sluit dié planne ook herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie in.
Read More
Senwes gee om vir produsente en is daarom gerat om in tye van nood tot aksie oor te gaan en hulpverlening te bied.
Read More