Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/02/GraanSA.jpg

Nuwe struktuur vir Graan SA

Veranderinge in die belastingwetgewing het Graan SA genoodsaak om sy struktuur aan te pas, synde die organisasie – in sy huidige formaat, nie aan die bestaande wetgewing voldoen het nie. So verduidelik Derek Mathews, voorsitter van Graan SA.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/09/graan.jpg

Graanprodusent van die Jaar-titel wink straks vir Noordwesters

Na ʼn afwesigheid van drie jaar, vind die Graan SA Graanprodusent van die Jaar-toekenningsgeleentheid op Vrydag, 21 Oktober 2022, plaas. Hierdie geleentheid het dit ten doel om erkenning te gee aan uitmuntende graanproduksie en word vanjaar vir die 21ste keer toegeken aan ʼn uiters effektiewe en doeltreffende Suid-Afrikaanse graanprodusent, wat nie net ʼn ware rolmodel in die gemeenskap is nie, maar ook die kuns bemeester het om winsgewende en volhoubare graanproduksie te bevorder.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/10/toekomsfokus.jpg

Internasionale baadjie vir Senwes Toekomsfokusdag

"Die gras lyk groener, maar word die beeste vet?" Dit is die vraag wat tydens vanjaar se Senwes Toekomsfokusdag op 11 Oktober 2022 gevra sal word.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/08/alfa.jpg

NAMPO Alfa 2022 gaan voort

Graan SA en ALFA Ekspo bevestig dat NAMPO Alfa op Nampo Park steeds voortgaan vanaf 29 September tot 1 Oktober 2022.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/07/boer.jpg

Dokumentêr fokus op kleinskaalboere

Bayer en Graan Suid-Afrika het onlangs kragte saamgesnoer om ʼn unieke dokumentêre film die lig te laat sien. Die film, Blessings – Feeding Tomorrow Today, breek ʼn lansie vir die rol van mentors en studiegroepe in die ontwikkeling van kleinskaalboere.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/07/alfa.jpg

Graan SA en Alfa Expo vat hande vir uitsonderlike ekspo

Na breedvoerige gesprekvoering het Graan SA en Alfa reeds in 2019 besluit om hande te vat en ʼn nuwe ekspo op die landboukalender te plaas. COVID-19 het egter dié planne vir twee jaar op ys geplaas.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/05/bayer.jpg

Senwes en Bayer vat hande vir KZN-noodleniging

Suid-Afrikaners is geneties geprogrammeer om geleenthede te identifiseer en daarop te reageer en meer nog as dit ten goede kan wees vir die groter samelewing. Medemenslikheid en hoop is immers twee kommoditeite wat altyd in aanvraag is.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/nampo.jpg

Ope brief | Nampo

Dr Pieter Taljaard, uitvoerende hoof van Graan SA, het ʼn ope brief geskryf na aanleiding van die reaksie op sosiale media rakende die 2022 Nampo-oesdag se Covid-19-regulasies vir besoekers.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/sasria.jpg

Sasria kondig nuwe graderingskategorie vir landbouvoertuie aan

Die Suid-Afrikaanse Spesiale Risikoversekeringsvereniging (Sasria) het ʼn nuwe graderingskategorie vir landbouvoertuie, A1, aangekondig wat op 1 Augustus 2022 in werking sal tree. Dié aankondiging kan vir boere welkome finansiële verligting bring.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/03/kanola1.jpg

Tekort aan kanolasaad op vooraand van planttyd

Graan SA en ander belanghebbendes sal in die komende weke met verskeie maatskappye vergader oor die erge tekort aan kanolasaad in Suid-Afrika.

Lees Meer