Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/January/tlu.jpg

TLU SA | Laat brandstofprys verlaging by verbruikers uitkom

TLU SA is verheug oor die verlaging van die prys van diesel en petrol wat vandag, 5 Januarie 2022, in werking tree, sê mnr. Henk van de Graaf, TLU SA streeksvoorsitter: Noord en lid van TLU SA se uitvoerende komitee.

Lees Meer