Toepassings

 

Senwes bied 'n verskeidenheid digitale oplossings vir gebruikers wat ondermeer MySenwes, OneAgri, die Senwes toepassing en Nasie in Gesprek se toepassing insluit. Ook het die Senwes Groep 'n lojaliteitsskema wat as AgriRewards bekend staan.



Senwes Online

online.senwes.co.za dien as die nuwe digitale portaal vir al jou Senwes Groep-verwante toepassings.

Lees Meer

AgriRewards

'n Uitgestelde bonusskema waar Senwes jaarliks 'n groot gedeelte van sy wins aan klante allokeer.

Lees Meer

OneAgri

Gebruik een identiteit oor verskeie agri platforms in die Senwes Groep.

Lees Meer

Tenders

Tender om sekere werke of projekte vir die Senwes Groep te doen.

Lees Meer

Weer

Nuutste weer inligting

Lees Meer