Landbousakelui is in die algemeen optimisties oor hul bedryfsomstandighede, maar ervaar groot onsekerhede oor algemene ekonomiese toestande.
Lees Meer
Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se landbouvertrouensindeks was in die eerste kwartaal van 2022, op 62 punte, 12 punte laer as in die eerste kwartaal van 2021, toe dit die tweede hoogste vlak ooit bereik het.
Lees Meer