- 28 Oktober 2020
- senwes
- 2163
Dit word verwag dat die verslapping van inperkingsregulasies en die gepaardgaande heropening van die gasvryheidsbedryf ʼn beduidende invloed op die plaaslike en internasionale prys van beesvleis sal hê.
Lees Meer
- 06 Oktober 2020
- senwes
- 1842
Die stygende graan- en oliesaadpryse kan ʼn negatiewe invloed op Suid-Afrikaanse lewendehaweprodusente hê, aldus Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom van die landbousakekamer Agbiz.
Lees Meer