- 03 Januarie 2023
- Senwes
- 446
Die departement van minerale bronne en energie het aangekondig dat die brandstofprys op Woensdag, 4 Januarie, skerp gaan daal. Hierdie prysdaling van onder meer 95-oktaanpetrol sal die grootste wees wat tot nog toe aangeteken is.
Lees Meer
Die oorsigmaand vir Augustus se brandstofpryse het ten einde geloop, wat beteken die finale oorverhalings is bekend gemaak. Van dié syfer moet die laaste vergunning van 75c per liter op die algemene brandstofheffing afgetrek word.
Lees Meer
Terwyl die prys van petrol in Meimaand effens daal, moet verbruikers hul staal teen die jongste prysverhoging van diesel, paraffien en gas.
Lees Meer
Desondanks die verlaging in die algemene brandstofheffing sal die prys van diesel en ander brandstof op 6 April styg.
Lees Meer
- 19 November 2020
- senwes
- 1834
Die nuutste petrolprysdata toon ʼn gemengde vooruitsig vir die einde van November, met ʼn skerp toename in internasionale oliepryse terwyl die rand versterk. Petrol sal na alle waarskynlikheid met 36s per liter daal, terwyl diesel met 4s sal daal en paraffien met 10s per liter sal styg.
Lees Meer