- 04 Desember 2019
- Agri SA
- 5048
Op 28 November 2019 het die Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, die langverwagte Nasionale Water en Sanitasie Meesterplan (NW&SMP) in Pretoria bekendgestel. Die NW&SMP skets die kort-, medium- en langtermyn strategie om watersekerheid vir alle Suid-Afrikaners te beskerm.
Lees Meer
Foot and mouth disease is a serious disease that spreads easily. It is caused by the virus that is found in all body fluids such as saliva, urine, faeces and milk. Animals get this disease when eating or breathing in the virus from these body fluids. People can also spread the virus by unclean clothing, shoes, hands and car tyres. It affects mainly cattle, pigs, goats, sheep and other cloven-hooved animals, including wildlife such as buffalo and antelope.
Lees Meer
- 25 November 2019
- Agri SA
- 3389
Agri SA het ernstige kommer oor die nasionale verbod op veeveilings as gevolg van die jongste voorvalle van bek- en klouseer (FMD) in Limpopo.
Lees Meer
Die Senwes Groep bedien al vir meer as 110 jaar die landbou- en voedselsektor. Dié diensaanbod het oor 110 jaar uitgebrei met innoverende oplossings tot die geïntegreerde sakemodel waarop Senwes vandag steun om 'n betekenisvolle bydrae tot voedselsekuriteit in Suid-Afrika te maak.
Lees Meer