- 22 Oktober 2020
- senwes
- 2821
Na afloop van die verwoestende brande in groot gedeeltes van die Vrystaat en die Noord-Kaap, rig Agri SA ʼn dringende beroep op die privaatsektor om betrokke te raak by die humanitêre noodleningsprojekte in dié gebiede.
Lees Meer
- 22 Oktober 2020
- senwes
- 2251
In een van die ergste brande nog dié seisoen en die afgelope paar jaar, is sowat 100 000 ha in die Boshof/Dealesville/Hertzogville area verwoes. Derhalwe honderde stuks vee en wild wat doodgebrand het, het talle huise ook in die slag gebly
Lees Meer