Aandeelhouers word hiermee in kennis gestel dat Agribel aansoek gedoen het by ZARX
Eiendoms Beperk (“ZARX”) om die Maatskappy te denoteer (die "Denotering"). Die aansoek is op 20 September 2021 deur ZARX goedgekeur, onderworpe aan die nakoming van toepaslike wetlike en regulatoriese voorwaardes.
Lees Meer
Aandeelhouers word hiermee in kennis gestel dat Senwes aansoek gedoen het by ZARX
Eiendoms Beperk (“ZARX”) om die Maatskappy te denoteer (die "Denotering").
Lees Meer