Agribel Korporatiewe Verslae

 

Die korporatiewe verslae van Agribel word gekategoriseer volgense die finansiële jaar waaroor daar gerapporteer word.

 

TUSSENTYDSE RESULTATE

Die verkorte gekonsolideerde tussentydse resultate van Agribel Beherend Beperk (die “maatskappy”) vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2022 sluit in die maatskappy, sy filiaal en dié se filiale, gesamentlike beheerde ondernemings en geassosieerde (gesamentlik na verwys as die “groep”).

Blaai Aanlyn Laai die PDF af

KOERANTADVERTENSIE

KENNIS GESKIED HIERMEE dat die raad van direkteure van die maatskappy, ‘n tyssentydse dividend (nr. 46) van 26 sent per aandeel op 2 Desember 2022 verklaar het vir die periode geëindig 31 Oktober 2022.

Laai die PDF af