Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/07/resultate.jpg

Senwes rewrites history with record results

An exceptionally good agricultural production and commodity price cycle, together with the unlocking of synergies from recent merger transactions and the reorganisation of the business model of the group, resulted in record results for the financial year.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/06/verkoop.jpg

Meer as 750 trekkers in Meimaand verkoop

Trekkerverkope van 752 eenhede in Mei is aansienlik, byna 36%, meer as die 554 eenhede wat in dieselfde tyd verlede jaar verkoop is.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/03/beleef.jpg

Kom beleef Nampo 2022

Dit is met groot opgewondenheid en 'n gevoel van verligting dat Graan SA kennis geneem het van president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand wat die aangepaste Vlak 1-regulasies, wat om middernag in werking getree het, aangekondig het en sodoende die 2022 NAMPO Oesdag vanaf 16-20 Mei 2022 teen 50% van NAMPO Park se kapasiteit moontlik maak.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/03/nampo1.jpg

Nampo 2022 | Program strek oor vyf dae

Terwyl die span van Graan SA wag om terugvoer te kry van die regering oor sy aansoek om die Nampo-oesdag 2022 aan te bied, het die organisasie aangekondig dat dié oesdagprogram vanjaar oor vyf dae sal strek.

Read More