Belanghebbendes het 30 dae om kommentaar te lewer op die staat se wildsvleisstrategie. Hierdie strategie en toepassingsplan vir ʼn formele wildsvleisstrategie is gister (18 Julie 2022) deur Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, in die Staatskoerant (47024, kennisgewing no. 2293) gepubliseer.
Read More