“As die wiele van die trekkers en ander plaasvoertuie wat jy vandag hier om jou sien, as gevolg van die voortslepende kragkrisis en onvoorspelbare beurtkragskedules, tot ʼn stilstand kners, gaan dit méér as net die landbouwaardeketting wees wat daaronder sal ly. Elke Suid-Afrikaner sal dit aan sy sak en sy leë koskas voel.”
Read More
- 27 January 2023
- Senwes
- 494
Ongeveer 1,3 miljoen hektaar landbougrond onder besproeiing kan in die slag bly as die voorkoms en impak van beurtkrag nie spoedig aangespreek word nie. Van hierdie geskatte landbougrond, is 600 000 hektaar hoëwaarde-uitvoerprodukte en groente wat besproei word, aldus prof Ferdi Meyer, direkteur van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP).
Read More
Gegewe die impak van beurtkrag op landbou-aktiwiteite, word daar tans geraam dat tot en met ʼn kwart van Suid-Afrika se stapelvoedsel-oes, mielies, besig is om op besproeiingslande te verlep.
Read More
- 15 January 2023
- Senwes
- 970
Verskeie landbouleiers het tydens ʼn noodvergadering met die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling – Thoko Didiza, gewaarsku dat indien die landbousektor nie dringend ondersteuning ontvang om die rampspoedige gevolge van beurtkrag aan te spreek nie, die land ook potensieel ander verwante risiko’s in die gesig kan staar.
Read More
- 26 September 2022
- Senwes
- 837
Voortdurende kragonderbrekings weens beurtkrag plaas ʼn enorme las op die hele landbousektor en verskeie produksiekettings begin onder erge druk verkeer. Ten einde die impak van beurtkrag in konteks te plaas, lig Agri SA verskeie sektore in die landboubedryf se daaglikse stryd en probleme uit.
Read More
Die impak van die voortdurende kragonderbrekings op die landbousektor en breë ekonomie hou ernstige implikasies vir voedselsekerheid en maatskaplike stabiliteit in.
Read More
Met die uitdagings wat beurtkrag aan die land se ekonomie en spesifiek aan landbou stel, verduidelik Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf hoe dié besigheidseenheid die kwessie rondom kragonderbrekings hanteer ten einde ʼn kwaliteit diens aan klante te lewer.
Read More