Een uit elke vyf produsente tussen die ouderdom van 30 en 45 jaar beoog om binne die volgende tien jaar hul boerdery te verlaat en uit die bedryf te tree.
Read More
- 11 April 2022
- Senwes
- 1014
Gegewe die situasie tussen Oekraïne en Rusland en die gevolglike hoë wêreldpryse van kos en ander landbouprodukte, kan die Suid-Afrikaanse landbousektor waarskynlik in reële terme vir ʼn derde agtereenvolgende jaar in 2022 groei aanteken.
Read More
Ekonome meen dat die inkrimping van Suid-Afrika se landbou-ekonomie tydens die derde kwartaal nie die voorspelde algehele groei van dié sektor in 2021 sal belemmer nie.
Read More
- 27 September 2021
- Senwes
- 1407
Volgens die nuutste statistiek van die buro vir voedsel-en landboubeleid (BFAP) het kosinflasie in Augustus op ʼn maand-tot-maand grondslag met 0,2% toegeneem, terwyl dit op ʼn jaargrondslag met 6,9% toegeneem het.
Read More