Trekkerverkope van 798 eenhede in Februarie is 20% meer as die 665 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ook 20% meer as verkope verlede jaar.
Read More