Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/bees1.jpg

Bek-en-klouseer nou ook in Gauteng bevestig

Dieregesondheidsowerhede het die eerste voorval van bek-en-klouseer in Gauteng bevestig. Die vermoede bestaan dat een of meer diere wat op ʼn veeveiling in Potchefstroom, Noordwes, gekoop is verantwoordelik is vir dié bevestigde geval.

Read More