- 18 October 2022
- Senwes
- 560
Na ʼn afwesigheid van drie jaar, vind die Graan SA Graanprodusent van die Jaar-toekenningsgeleentheid op Vrydag, 21 Oktober 2022, plaas. Hierdie geleentheid het dit ten doel om erkenning te gee aan uitmuntende graanproduksie en word vanjaar vir die 21ste keer toegeken aan ʼn uiters effektiewe en doeltreffende Suid-Afrikaanse graanprodusent, wat nie net ʼn ware rolmodel in die gemeenskap is nie, maar ook die kuns bemeester het om winsgewende en volhoubare graanproduksie te bevorder.
Read More