- 08 September 2021
- Senwes
- 1677
“Jy is nie ʼn perd nie. Jy is nie ʼn koei nie. Regtig, mense. Hou op!” Met dié onlangse verklaring van die Amerikaanse kos-en-medisyne-owerheid (FDA) op sosiale media, het die debat oor die gebruik van ivermektien as ʼn teenvoeter vir die koronavirus opnuut vlamgevat.
Read More
- 01 February 2021
- Senwes
- 2772
Deskundiges by die Universiteit van die Vrystaat (UV) berei tans voor vir die eerste kliniese studieprotokol in Suid-Afrika om die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir Covid-19 te ondersoek.
Read More
- 07 January 2021
- Senwes
- 3770
Suid-Afrikaners word vanuit verskeie oorde gewaarsku om nie ivermektien te gebruik as ʼn voorkomende of genesende behandeling vir Covid-19 nie.
Read More