Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/03/nat.jpg

Nat toestande nog lank nie verby nie

Weermodelle dui tans aan dat die La Niña -stelsel nog tot April en selfs Mei verantwoordelik kan wees vir gemiddelde tot bogemiddelde reën oor die somerreëngebied.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/02/reen.jpg

Swaar neerslae en moontlike vloedtoestande vir komende weke voorspel

Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/January/neerslae.jpg

Nog neerslae vir Februarie voorspel

Ligter reënneerslae word in die komende weke oor die somerreënstreek verwag, terwyl neerslae in die tweede week van Februarie kan begin toeneem oor Noordwes, die Vrystaat, die suidelike dele van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Oos-Kaap.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/January/voorspel.jpg

Nog neerslae verwag vir komende week

Die kans op 50 mm reën of selfs meer bly hoog oor die sentrale tot noordoostelike dele van die land en volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan dié vooruitsig tot en met volgende week duur.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/January/reen.jpg

Vooruitsigte vir ʼn sopnat somersaaigebied

Die groot hoeveelhede reën in die somersaaigebied gaan waarskynlik nie binnekort ophou nie, aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/okt-.jpg

Karoo juig na meeste neerslae in Oktober sedert 1996

Net soos C. Louis Leipoldt, meen boere in die Boesmanland en dele van die Karoo dat Oktober inderdaad die mooiste, mooiste maand is. Dit volg nadat onlangse neerslae die beste vir die maand van Oktober was sedert 1996.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/nat.jpg

Vooruitsigte baie goed vir nat November

Die vooruitsigte vir reën oor groot dele van die somerreënstreek lyk belowend vir November en die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen die aanplanting van somergewasse kan selfs plek-plek in gedrang wees.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/ryp.jpg

Ryp kom die afgelope dekade later voor

  • 19 October 2021
  • 1485

Die tendens dat die rypdatum die afgelope dekade al verder aanskuif is veral gedurende die afgelope vyf seisoene gestand gedoen. So meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/reen.jpg

So sien weervoorspelling daarna uit vir Oktobermaand

Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/koue.jpg

Nog geen einde aan koue toestande nie

Weermodelle dui daarop dat sterk frontale stelsels, wat skerp temperatuurdalings tot gevolg kan hê, in Augustus kan voorkom. Dit volg na die kwik verlede week in talle plekke regoor die land ver onder vriespunt gedaal het.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/koud.jpg

Weerdiens waarsku oor nog bibberweer

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die huidige bibberweer nog vir ʼn geruime tyd kan voortduur.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/06/weer.jpg

So sien klimaat en produksietoestande daarna uit

Trek jou jas stywer en onthou jou handskoene, want die minimumtemperature gaan tot en met die tweede en derde week van Julie ver onder vriespunt daal.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/06/koud.jpg

Maak reg vir nog bibberweer

Die winter het behoorlik sy tande ingeslaan en Suid-Afrikaners bevind hulself in die greep ysige koue weerstoestande, met sneeu neerslae wat reeds plek-plek voorgekom het.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/05/koud.jpg

Koue en nat winter word voorspel

Suid-Afrikaners moet hul wintersjasse én sambrele nader trek, want volgens langtermyn weervoorspellings gaan vanjaar se winter nie net bibberkoud wees nie, maar nat ook.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/04/winter.jpg

Mei bring dalk eerste goeie winterneerslae

Die eerste werklike goeie winterreënval kan verwag word in die eerste week van Mei, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.

Read More