Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/simpatie1.jpg

Pandemie eis bekende in landboukringe

Kobus Steenekamp, kommersiële landbouhoof van Bayer Crop Science, word alom as ʼn ware legende van die Suid-Afrikaanse landboubedryf beskryf. Steenekamp is op Saterdag (3 Julie 2021) aan Covid-19-verwante komplikasies oorlede.

Read More