- 18 November 2022
- Senwes
- 801
Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, sê dat beskikbare data daarop dui dat produsente se voornemens rakende die aanplanting van somergewasse vir die 2022/23-seisoen op nog ʼn groot oes dui.
Read More
- 17 December 2021
- Senwes
- 1369
Die nasionale oesskattingskomitee het in sy vyfde skatting vir wintergewasse die verwagte koringoes met 36 000 ton (1,7%) opgeskuif van die vorige skatting tot 2, 153 miljoen ton. Dié aanpassing maak dit die grootste verwagte koringoes sedert 2002.
Read More
- 20 October 2021
- Senwes
- 1324
Senwes Grainlink is slaggereed om produsente met die proses van someraanplantings én die stroop van wintergewasse by te staan. So gesels Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf.
Read More
Is jy ʼn koringprodusent in die winterreënval-of droëlandstreke? Miskien is jy ʼn besproeiingsboer? Indien wel, Graan SA nooi jou om vir hierdie seisoen in te skryf vir die Groei vir Goud-kompetisie.
Read More
- 28 April 2021
- Senwes
- 2548
Sedert 1 Oktober 2020 is geen heffings meer aan die Wintergraantrust (WCT) betaalbaar nie. Dit volg nadat ʼn alternatiewe trust vir die vordering van vrywillige wintergraanheffings in die lewe geroep is. Dié trust staan bekend as die Suid-Afrikaanse Wintergraanbedryfstrust (SAWCIT).
Read More