Met die La Niña-stelsel wat steeds sterk is vir hierdie tyd van die jaar, bly die risiko van neerslae voor en tydens strooptyd redelik groot tot ongeveer die begin van Julie, meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 08 April 2022
- Senwes
- 1181
Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel ʼn nat en koue naweek vir die sentrale en suidoostelike gedeeltes van die land.
Read More
- 06 April 2022
- Senwes
- 1234
ʼn Atlantiese hoogdrukstelsel wat vanuit die suide ooswaarts oor Suid-Afrika beweeg, sal van Dinsdag tot Vrydag koel tot koue toestande veroorsaak.
Read More
- 21 September 2021
- Senwes
- 1726
Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.
Read More
- 27 August 2021
- Senwes
- 1410
Met die aanbreek van die lenteseisoen net ʼn paar dae ver, moet Suid-Afrikaners hulself vir oulaas staal vir bibberweer. Hierdie voorspelde kouefronte sal tot en met die eerste twee weke van September ʼn invloed op klimaatstoestande uitoefen.
Read More
Net toe jy dink die koue is dalk iets van die verlede, waarsku die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) dat twee winterstelsels in die komende dae vir baie koue toestande regoor die land gaan sorg.
Read More
Weermodelle dui daarop dat sterk frontale stelsels, wat skerp temperatuurdalings tot gevolg kan hê, in Augustus kan voorkom. Dit volg na die kwik verlede week in talle plekke regoor die land ver onder vriespunt gedaal het.
Read More
Vannag sal volgens die Severe Weather and Information Centre SA (SWAICSA) die koudste nag nog van die jaar 2021 wees, met minimum temperature wat sal wissel vanaf -8°C tot -15°C. Ryp sal ook oor al nege provinsies voorkom.
Read More
Die winter het behoorlik sy tande ingeslaan en Suid-Afrikaners bevind hulself in die greep ysige koue weerstoestande, met sneeu neerslae wat reeds plek-plek voorgekom het.
Read More
- 29 September 2020
- Senwes
- 2059
Dit wil voorkom asof die winter van 2020 nog lank nie sy koue greep op Suid-Afrikaners laat vaar het nie. Volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan die land tot en met die eerste week van Oktober nog bibberkoue weer beleef.
Read More