Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/merino.jpg

Nuwe tuiste vir rekordprys SA-merinoram

  • 23 August 2021
  • 1762

Die viertand-merinoram, Mega Beast, wat onlangs vir die nasionale rekordprys van R300 000 op ʼn veiling in Graaff-Reinet verkoop is, sal voortaan in die bergkoninkryk van Lesotho wei.

Read More