Die viertand-merinoram, Mega Beast, wat onlangs vir die nasionale rekordprys van R300 000 op ʼn veiling in Graaff-Reinet verkoop is, sal voortaan in die bergkoninkryk van Lesotho wei.
Read More