Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die huidige bibberweer nog vir ʼn geruime tyd kan voortduur.
Read More
- 18 February 2021
- Senwes
- 2191
Dit is nog lank nie tyd om jou reënjas en waterstewels weg te pak nie, aldus die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg.
Read More
- 23 December 2020
- Senwes
- 1828
Produsente in die somerreënstreek kan hul regmaak vir ʼn nat Kersfees. Dit is die voorspelling van Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 03 December 2020
- Senwes
- 2504
Desember sal na alle verwagting ʼn gunstige maand vir landbou in die somergraangebied wees, danksy die effek van die sterk La Nina-stelsel.
Read More
- 02 November 2020
- Senwes
- 1918
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel van Woensdag af wydverspreide reën vir bykans die hele land. Dit volg na goeie neerslae die afgelope naweek.
Read More
- 28 October 2020
- Senwes
- 2034
Alhoewel Suid-Afrika tans ʼn La Nina-stelsel en gunstige see-oppervlaktemperature in die Indiese Oseaan ervaar, is dit nie duidelik wanneer die reënseisoen in alle erns sal begin nie.
Read More
- 02 October 2020
- Senwes
- 2442
Die Australiese buro vir meteorologie het vroeër die week die Enso-status van ʼn La Nina-waarskuwing na ʼn aktiewe La Nina-stelsel verander. Hierdie verandering is goeie nuus vir Suid-Afrika se somerreënvalstreek.
Read More