Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/12/app.jpg

Senwes toep | uit met die oue en in met die nuwe

Gebruikers van die Senwes Graan toep moet daarop let dat dié toep eersdaags gestaak gaan word, en in die nuwe Senwes toep (#SenwesApp) geïnkorporeer gaan word. Dit is daarom nou die aangewese tyd om die skuif na die allesomvattende Senwes toep te maak.

Read More