Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/10/soja.jpg

Soja kraai koning en rekordaanplantings word voorspel

ʼn Opname wat deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) gedoen is, dui daarop dat produsente in die somerreëngebied beoog om vanjaar die meeste sojabone ooit aan te plant. Die verwagte 4,351 miljoen hektaar sal die grootste wees sedert die ontstaan van die vrye mark.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/07/nok.jpg

Sesde produksieskatting | Somer-oes oortref verwagtinge

Die sesde produksieskatting wat deur die nasionale oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak is dui, ondanks pessimistiese verwagtinge vroeër weens nat toestande, op goeie oesskattings. In die geval van sojabone is die oesskatting aangepas tot ʼn nuwe rekordhoogte, terwyl mielies se skatting ook hoër aangepas is.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/05/NOK.jpg

Vierde oesskatting vir somergewasse meestal onveranderd

Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het in sy vierde skatting vir somergewasse van die 2022-siesoen die produksieskatting van sojabone met 44 850 ton of 2,38% tot 1,93 miljoen ton opwaarts aangepas. Die geskatte oppervlakte van sojabone is 925 300 hektaar en die verwagte opbrengs is 2,09 ton per hektaar.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/skatting.jpg

Tweede produksieskatting opwaarts aangepas

Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte oesgrootte van die vernaamste somergewasse opwaarts aangepas.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/soya.jpg

Sojaboonbedryf kan baat by groter vraag vir menslike verbruik

  • 28 September 2021
  • 1679

Die aanbeveling van die Verenigde Nasies dat minder diereprodukte deel van mense se dieet moet vorm, bied ʼn gulde geleentheid aan sojaboonprodusente om hul produkte by verbruikers te bevorder.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/06/soja.jpg

Sojaboonbedryf gaan van krag tot krag

Die somergraan-oesseisoen is goed op dreef en volgens die nasionale oesskattingskomitee (NOK) word die verwagte sojaboonoes tans op 1,9 miljoen ton geraam, die grootste wat dit al ooit was.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/05/oes.jpg

Oesskatting opwaarts aangepas

Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte mielie-, sojaboon- en sonneblom-oeste in sy vierde skatting vir die 2021-seisoen verder opwaarts aangepas.

Read More