Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/11/mielie.jpg

Goeie somerseisoen op die kaarte vir SA

ʼn Opname deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling toon dat teen middel Oktober produsente van voorneme was om 12% meer sojabone, 16% meer sonneblom en bykans dieselfde hoeveelheid mielies as die vorige seisoen aan te plant.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/oes.jpg

Oesskattingskomitee maak nuutste voorspellings bekend

Die nasionale Oesskattingskomitee het die afgelope week sy opgedateerde voorspellings oor Suid-Afrika se somer-en wintergewasproduksie vir 2020-2021 bekend gemaak.

Read More