Articles

 
http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/12/melk.jpg

Kleinhandelprys van melk en vleis bly hoog

Die kleinhandelpryse van melk en vleis bly hoog, selfs nadat die streng inperkingsregulasies in Suid-Afrika verslap is. Daar bly ook geen vergelykbare ooreenkoms tussen die produsente-en-kleinhandelpryse te wees nie.

Read More