- 16 February 2022
- Senwes
- 1271
Die produksie van Wagyu-vleis het die afgelope jaar met 90% toegeneem.
Read More
- 15 December 2021
- Senwes
- 1408
Net meer as ʼn jaar nadat die Protea Reserve Wagyu Company (PRWC) in Junie 2020 gestig is, is dié maatskappy onlangs as die wenner van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging en Alfa-ekspo se gesogte beesvleiskompetisie aangewys.
Read More
Wagyu word as die kaviaar van beesvleis beskryf, en nadat ʼn plaaslike Wagyu-vleissnit onlangs ʼn buitengewone hoë marmergradering behaal het, word dié feit nie betwis nie. Die gradering word nie net as die hoogste in die land beskou nie, maar straks ook internasionaal.
Read More