- 18 December 2020
- Senwes
- 2132
Die eerste oesskatting van die Suid-Afrikaanse wynbedryf dui op ʼn belowende 2021-wyndruifoes. Volgens die bedryfsliggame Suid-Afrikaanse Wynbedryfinligting en -Stelsels (SAWIS) en Vinpro, is wynmakers en wingerdboukundiges positief oor die gehalte van dié oes.
Read More